Botha Roodt varsprodukte Mark Agentskap handelsmerk

Website Copyright © BothaRoodt Market Agents 2013 | Sitemap

Botha Roodt Toekennings
Plek houer

Celebrating 50 years of excellence! Still the farmer’s right hand!

Botha Roodt 50 Jaar se Handelings Toekenning

Botha&Roodt

Ons is ‘n dinamiese en gedrewe span, wat altyd die beste diens lewer.

‘n Persoonlike verhouding met al ons boere en kopers is vir ons van die uiterste belang. Ons doel is om voortdurend uit te styg bo ons mededingers en ons strewe dus daarna om die beste moontlike pryse vir beide ons boere en kopers te beding. Ons is een van die toon aangewende mark agentskappe in Suid Afrika en sien uit daarna om besigheid met u te doen.

Botha&Roodt

Ons spesialiseer in groente en vrugte!

Hoe doen ons besigheid?

  1. Die boer stuur sy/haar produkte tesame met ‘n gedetailleerde vragbrief
  2. Die produkte moet gemerk wees volgens die wetgewende vereistes (www.nda.agric.za)
  3. Die verkoopspersoon sal terugvoer gee oor die kondisie van die produk wanneer dit ontvang is
  4. Die boer ontvang ‘n faks, epos of telefoon oproep met die daaglikse verkope, pryse en voorraad vlakke
  5. Mark kommissie is vasgestel op 5% en agente kommissie word vasgestel volgens produk
  6. Koel stoor en rypword fasiliteite is beskikbaar teen gunstige tariewe
  7. Opbrengs word dan aan die boer betaal deur die metode van voorkeur  


Botha Roodt Handelings Sertifikate Botha Roodt Handelings Trofee Reis en Skyn

Klik op die ikoon om ons

2014 Span Motiverings

Video te kyk!

    Die statistieke van die   BothaRoodt Groep:

Meer as 2300 vars produkte verskaffers in die Botha & Roodt groep

301 000 ton verkoop in 2012, ter waarde van R1.2 bn

26% totale mark aandeel in die Johannesburg se Vars Produkte Mark